Aisha Hinds

Aisha Hinds
Geboortenaam Aisha Jamila Hinds
Geboorte 13 November 1975 (1975-11-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aisha Hinds (gebore 13 November 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (2005), Mr. Brooks (2007), The Next Three Days (2010), en Star Trek: Into Darkness (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy